Die graad 11-klas bied op 27 Mei 2022 ‘n veiling aan ten bate van die klas se matriekafskeidfonds. Tydens diรฉ veiling het Matrieks in Volkskool die kans om op hul gunsteling ryding vir hul matriekafskeid te bie.BORG ‘n MATRIEK, bied ook die geleentheid aan enige oud-volksie of belangstellende om op ‘n voertuig te bie en sodoende ‘n Volkskool matriekleerder wat dit nie self kan bekostig nie, te borg.** Met trots aangebied deur die graad 11-klas ten bate van die 2022 matriekafskeidfonds **

Verwante artikels