Vinnig of stadig, jonk of oud, almal is welkom by die #TrotsVolkskool Pretdraf tydens die opkomende Stoeptasting fees. Pretlope word oor afstande van 5 km, en 9 km aangebied, maar die dag gaan oor veel meer as net lekker draf, stap en kuier. Ons wil graag op dié dag hande vat om jong sporttalent met min of geen toegang tot hulpbronne te help bemagtig.Die publiek word uitgenooi om Saterdag die 28ste Mei om 07:00 saam te kom draf of loop. 𝘋𝘦𝘦𝘭𝘯𝘦𝘮𝘦𝘳𝘴 𝘸𝘰𝘳𝘥 𝘷𝘦𝘳𝘥𝘦𝘳 𝘨𝘦𝘷𝘳𝘢 𝘰𝘮 ’𝘯 𝘰𝘶 𝘱𝘢𝘢𝘳 𝘵𝘦𝘬𝘬𝘪𝘦𝘴 𝘰𝘧 𝘵𝘰𝘬𝘴 𝘴𝘢𝘢𝘮 𝘵𝘦 𝘣𝘳𝘪𝘯𝘨 𝘸𝘢𝘵 𝘢𝘢𝘯 𝘣𝘦𝘩𝘰𝘦𝘧𝘵𝘪𝘨𝘦 𝘴𝘱𝘰𝘳𝘵𝘮𝘢𝘯𝘯𝘦 𝘦𝘯 -𝘷𝘳𝘰𝘶𝘦 𝘶𝘪𝘵𝘨𝘦𝘥𝘦𝘦𝘭 𝘴𝘢𝘭 𝘸𝘰𝘳𝘥.𝗜𝗡𝗦𝗞𝗥𝗬𝗪𝗜𝗡𝗚𝗦𝗙𝗢𝗢𝗜𝗘> 5km – R80> 9km – R100> Kinders o.9 GRATIS𝗪𝗘𝗚𝗦𝗣𝗥𝗜𝗡𝗚 𝘃𝗮𝗻𝗮𝗳 𝗛𝘂𝗶𝘀 𝗘𝘆𝗯𝗲𝗿𝘀 (𝗟𝗩𝗦 𝗞𝗼𝘀𝗵𝘂𝗶𝘀, 𝗦𝘁𝗼𝗰𝗸𝗲𝗻𝘀𝘁𝗿𝗼𝗼𝗺𝘀𝘁𝗿𝗮𝗮𝘁)> 9km om 7:00> 5km om 7:15𝗘𝗲𝗿𝘀𝘁𝗲 𝟱𝟬 𝘃𝗮𝗻 𝗲𝗹𝗸𝗲 𝗮𝗳𝘀𝘁𝗮𝗻𝗱 𝗸𝗿𝘆 𝗺𝗲𝗱𝗮𝗹𝗷𝗲𝘀.
Aktueel
Huidige ouers van ons Volkskool-familie word hartlik uitgenooi om te kom saam kuier en die hart van Interskole en Volksie-gees by die Reünie-funksie van 2023 te beleef. Tafels van 8...
Lees Meer
Oudskoliere Johannes, Willem en Kleintjie Retief van 𝗥𝗲𝘁𝗶𝗲𝗳 𝗚𝗲𝗲𝗹𝗯𝗲𝗸 𝗠𝗲𝗿𝗶𝗻𝗼’𝘀 bied op 27 Julie 2023 ‘n ramveiling aan. Hulle skenk R500.00 van elke ram wat deur ‘n oud-Volksie of ouer...
Lees Meer
NUUSBRIEWE
Reunie Video
KONTAK ONS
Bettie Borcheds
Tel no: 049 8910 514
Tel no – na ure: 0824985696
Epos: volksies@hvsgrt.org.za
Kantoorure by Hoër Volkskool
Maandag tot Vrydag 07:00 tot 12:00