Kom geniet ‘n heerlike saamkuier geleentheid saam met oud-volksies. Kaartjies beloop R390pp en sluit ‘n heerlike egte Karoo driegang-ete, met Eeufeeswyn in.

BESPREEK JOU KAARTJIE EN MAAK MELDING VAN JOU JAARGROEP OM TE VERSEKER JY WORD BY DIE REGTE TAFEL GEPLAAS

Verwante artikels