Kliek op die Lees meer skakel vir die video. Die ๐ฉ๐ข๐๐๐ฆ๐๐ข๐ข๐ ๐๐๐ ๐๐๐ก๐ฆ๐๐๐ฃ dank God vir ๐ญ๐ฌ๐ฌ ๐ท๐ฎ๐ฎ๐ฟ ๐๐ฒ ๐ด๐ฒ๐ป๐ฎ๐ฑ๐ฒ met n geseรซnde lofprysingsgeleentheid onder leiding van Retief Burger ๐ข๐ป๐ ๐ธ๐๐ธ ๐๐ฒ๐ฟ๐๐ด ๐บ๐ฒ๐ ๐๐๐ฃ๐ ๐๐๐ง๐ ๐๐๐ง๐ฉ๐ ๐ฒ๐ป ๐ธ๐๐ธ ๐๐ผ๐ฟ๐ฒ๐ป๐๐ผ๐ฒ ๐บ๐ฒ๐ ๐ต๐ผ๐ผ๐ฝ ๐ฒ๐ป ๐ฎ๐ณ๐๐ฎ๐ด๐๐ถ๐ป๐ด ๐ผ๐ฝ ๐๐ผ๐ฑ ๐๐ฒ ๐๐ฒรซ๐ป ๐ฒ๐ป ๐ด๐ฒ๐ป๐ฎ๐ฑ๐ฒ ๐ผ๐บ ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐ด๐ฒ๐ฒ๐๐๐ฒ๐น๐ถ๐ธ๐ฒ ๐ฎ๐ณ๐น๐ผ๐๐๐๐ผ๐ธ๐ธ๐ถ๐ฒ ๐๐ฎ๐ป ๐ด๐ฒ๐ป๐ฒ๐ฟ๐ฎ๐๐ถ๐ฒ ๐ป๐ฎ ๐ด๐ฒ๐ป๐ฒ๐ฟ๐ฎ๐๐ถ๐ฒ…
Lees meerKom geniet ‘n heerlike saamkuier geleentheid saam met oud-volksies. Kaartjies beloop R390pp en sluit ‘n heerlike egte Karoo driegang-ete, met Eeufeeswyn in. BESPREEK JOU KAARTJIE EN MAAK MELDING VAN JOU JAARGROEP OM TE VERSEKER JY WORD BY DIE REGTE TAFEL GEPLAAS
Lees meerVinnig of stadig, jonk of oud, almal is welkom by die #TrotsVolkskool Pretdraf tydens die opkomende Stoeptasting fees. Pretlope word oor afstande van 5 km, en 9 km aangebied, maar die dag gaan oor veel meer as net lekker draf, stap en kuier. Ons wil graag op diรฉ dag hande vat om jong sporttalent met…
Lees meerDie graad 11-klas bied op 27 Mei 2022 ‘n veiling aan ten bate van die klas se matriekafskeidfonds. Tydens diรฉ veiling het Matrieks in Volkskool die kans om op hul gunsteling ryding vir hul matriekafskeid te bie.BORG ‘n MATRIEK, bied ook die geleentheid aan enige oud-volksie of belangstellende om op ‘n voertuig te bie en…
Lees meerHulp benodig met die ๐ฉ๐ข๐๐๐ฆ๐๐ข๐ข๐ ๐๐๐จ๐๐๐๐ฆ๐๐ข๐๐Ons benodig foto’s en bydraes van die matriekklasse van ๐ญ๐ต๐ฑ๐ฌ ๐๐ผ๐ ๐ญ๐ต๐ฑ๐ฎ vir Volkskool se eeufeesboek. Enige inligting en bydrae sal baie help om hierdie jaargroepe se bladsy aan te vul. ๐ฆ๐๐๐๐ฟ ๐ฎ๐๐๐ฒ๐ฏ๐น๐ถ๐ฒ๐ณ ๐ฒ๐ป๐ถ๐ด๐ฒ ๐ฏ๐๐ฑ๐ฟ๐ฎ๐ฒ๐ ๐ฎ๐ฎ๐ป ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐ฉ๐ผ๐น๐ธ๐๐ธ๐ผ๐ผ๐น ๐ข๐๐ฑ๐๐ธ๐ผ๐น๐ถ๐ฒ๐ฟ๐ฒ๐ธ๐ฎ๐ป๐๐ผ๐ผ๐ฟ ๐ฏ๐ ๐๐ผ๐น๐ธ๐๐ถ๐ฒ๐@๐ต๐๐๐ด๐ฟ๐.๐ผ๐ฟ๐ด.๐๐ฎ
Lees meerOns eie ๐๐๐จ๐๐๐๐ฆ๐ช๐ฌ๐ก deur bekroonde wynmaker @rikusneethling van @bizoe_wines nรณรบ beskikbaar teen R125 per bottel. Kontak Bettie by volksies@hvsgrt.org.za vir bestellings
Lees meerU word uitgenooi om Volkskool se 100 jaar feestelik saam met ons te vier! Kom geniet heerlike kos, wyn en goeie geselskap om ‘n langtafel!SLEGS 100 KAARTJIES BESKIKBAAR.Formele drag (“black tie”). Vir besprekings kontak Marguerite by 082 425 2520 of koop jou kaartjie aanlyn by Quicket.
Lees meerDis ons Eeufeesjaar en ons wil nie dat jy uitmis op enige nuus of beplande geleenthede nie. ๐ ๐๐๐ ๐ฆ๐๐๐๐ฅ ๐๐ฌ ๐ฉ๐ข๐๐ ๐๐๐ ๐ฅ๐๐๐ง๐ ๐๐๐๐๐๐ข๐ข๐-๐๐๐๐. Klik op die skakel en klik dan “like” of “follow” Laer Volkskool Graaff-Reinet Hoรซr Volkskool Graaff-Reinet Volkskool Graaff-Reinet Oudskoliere
Lees meerHet jy al bespreek vir ๐ฉ๐ข๐๐๐ฆ๐๐ข๐ข๐ ๐ฅ๐จ๐๐๐ฌ se ๐ ๐๐ก๐ก๐-๐๐๐ก๐ met ๐๐ข๐ฅ๐ก๐ ๐๐ฅ๐๐๐ en ๐ฅ๐ข๐ก๐ก๐๐ ๐๐ข๐ข๐๐? Kaartjies beloop R400pp of ๐ฅ๐ฏ๐ฑ๐ฌ๐ฌ ๐ฉ๐๐ฅ ‘๐ก ๐ง๐๐๐๐ ๐ฉ๐๐ก ๐ญ๐ฌ. Kaartjie sluit heerlike ete en kontantkroeg in. Koop jou kaartjie aanlyn by Quicket – https://qkt.io/EtKFMo of kontak Jaco van Schalkwyk op 082 823 2431.
Lees meerAs die eerste skool in Kaapland met Afrikaans as sy enigste voertaal, beklee Volkskool โn besondere plek in die geskiedenis van Kaapland en Suid Afrika se onderwys en deur die jare het hy steeds as โn baanbreker sy plek op die terrein van die Afrikaanse kultuur konsekwent gehandhaaf. Uit beroemde voorsate soos dieโMidland Seminaryโ vir…
Lees meer