Matriekuitslae 2018

Hoër Volkskool het baie goeie nuus ontvang 4 Januarie 2019, toe die klas van 2018 se uitslae bekend gemaak is. Ons het ‘n slaagsyfer van 94,2% behaal waarvan 69% van ons leerlinge kwalifiseer vir toelating tot Baccalaureusgraad-kursusse. Ons spog met 50 vak A-gemiddeldes.   Ons top 5 kandidate is 1: Engeri Fourie met 6 onderskeidings…

Lees meer

RUGBYNUUS – “Top 100 met 100”

Die Volkskool Oudskolierebond se projek “Top 100 met 100” het op n hoë noot begin: Baie welkom aan Jaco van Schalkwyk by Volkskool in Graaff-Reinet. Jaco, ‘n voormalige lid van die Springbok Sewe’s Rugbyspan is aangestel as Direkteur van Rugby. Hy het ook die Vrystaat en Leeus op Curriebekervlak verteenwoordig. Jaco gaan betrokke wees by…

Lees meer

Volkskool 100 jaar

2022 blaas ons 100 kersies dood met Volkskool se verjaarsdag. Tydens vanjaar se Interskole het ons die Eeufeesboek bekend gestel wat in 2022 vrygestel gaan word. Die voorlegging is gedoen sodat Oud-Volksies kan sien wat ons beplan vir die boek. Daar gaan ook ‘n DVD ingevoeg word waarop talle staaltjies, stories en ander belangrike inligting…

Lees meer

Reunie Groepe

1963 - 55 - Piet Otto Tel nr:  0823724595      Epos:  potto@icon.co.za Ester (Retief) Labuschagne Tel nr:    083 263 0513   Epos:  estherretief@webmail.co.za

Lees meer