Om te verseker dat Volkskool ’n topskool in die platteland bly, het ons heelwat fondse nodig om ons projekte suksesvol af te handel.

Hier is verskeie maniere waarop jy kan help:

–  Maandelikse debietorder van so min as R50  (Debietorder vorm in PDF formaat)

–  Naambordjie op die Oudskolierebond se borgebord

–  Eenmalige donasie

                        Bankbesonderhede

Rekening naam: Oudskolierebond

Bank: ENB – Graaff-Reinet

Rekening no: 62268799685

Tak kode : 210216

Verwysing: Naam en jaargroep

E-pos asseblief die bewys van betaling na volksies@hvsgrt.org.za