Selfs in die tyd toe Graaff-Reinet se sportaktiwiteite die hoogtepunt van hul bloeijare beleef het met verskeie klubs vir rugby, krieket, tennis ens. was Interskole steeds die hoof sport- en sosiale geleentheid op die dorp se sportalmanak. Geen gebeurtenis het die pawiljoene van die Botaniese sportveld so met mense gevul nie.

Na die stigting van Volkskool en Union High in 1922 en 1921 onderskeidelik was daar “kwaaivrienskap” tussen ouers, leerlinge en onderwysers van die twee skole. Tog het die twee skole besluit om “met mekaar te speel” en vind die eerste sportkragmetings v

roeg na die skoolstigting plaas. Alhoewel Volkskool en Union High nie die oudste skole in die gewese Kaapland is nie, is die jaarlikse kragmetings tussen hulle van die oudstes.

Van 1928 tot 1969 het daar twee Interskoles per jaar plaasgevind. Soos die rekords toon, het dit dikwels gebeur dat die bordjies in die tweede wedstryd verhang word. Een van die redes wat deur sommige oudskoliere aangevoer word hoekom daar vanaf 1969 net een kragmeting plaasvind is dat daar gevoel is dat die skoolgemeenskap se emosies nie twee keer per jaar so “opgejaag” moet word nie.

Gelukkig kan vir die huidige gemeld word dat die verhouding tussen Volkskool en Union baie goed is. Daar heers ‘n baie goeie gees van samewerking. Die vriendskap beteken egter nie dat die een vir die ander sal terugstaan tydens interskole nie. Die kompetisie is baie straf maar geskied in ‘n goeie gees van sportmanskap. Ook is dit ‘n geleentheid waartydens oudskoliere vir reünies terugkeer na hul alma mater en weer ‘n smaak van die goeie ou dae te proe.

Lank lewe INTERSKOLE!

RUGBY

HOKKIE

1922 0 – 0
1923 53 – 3
1928 15 – 0 22 – 7
1931 6 – 14
1932 12 – 17 0 – 3
1933 15 – 7 3 – 0
1934 8 – 0 12 – 6
1935 12 – 3 0 – 0
1936 14 – 3 8 – 13
1937 6 – 0 6 – 0
1938 3 – 3 17 – 0
1939 3 – 7 3 – 13
1940 3 – 19 0 – 11
1941 8 – 6 0 – 6
1942 0 – 3 0 – 6
1943 8 – 0 18 – 0
1944 38 – 6  21 – 10
1945 20 – 3 12 – 3
1946 14 – 0 8 – 0
1947 31 – 0 14 – 3
1948 3 – 3 3 – 0
1949 8 – 3 6 – 3
1950 3 – 3 3 – 0
1951 14 – 14 3 – 6
1952 8 – 8 3 – 3
1953 8 – 3 9 – 6
1954 12 – 0 0 – 0
1955 6 – 3 9 – 6
1956 12 – 3 0 – 3
1957 0 – 0 5 – 19
1958 0 – 6 0 – 6
1959 0 – 3 9 – 0
1960 9 – 14 3 – 14
1961 13 – 6 8 – 16
1962 5 – 6 3 – 3
1963 19 – 6 6 – 8 1 – 10 0 – 1
1964  8 – 8 6 – 6 0 – 11 0 – 7
1965 6 – 6 14 – 6 0 – 9 1 – 9
1966 0 – 14 16 – 0 0 – 7 0 – 5
1967 3 – 8 0 – 9 0 – 2
1968 0 – 6 11 – 6 0 – 1 0 – 1
1969 3 – 17 6 – 14 1 – 4 1 – 0
1970 Kanselleer Griep 2 – 4
1971 0 – 22 0 – 4 0 – 4
1972 4 – 3 0 – 4 1 – 2
1973 6 – 18 0 – 2 0 – 1
1974 10 – 0 0 – 4 0 – 4
1975 6 – 9 0 – 4 3 – 5
1976 6 – 10 0 – 2
1977 31 – 3 2 – 4
1978 3 – 14 0 – 2
1979 16 – 16 0 – 0
1980 18 – 3 0 – 1
1981 4 – 0 0 – 0
1982 11 – 11 2 – 2
1983 13 – 11 0 – 0
1984 14 – 6 0 – 2
1985 16 – 4 0 – 2
1986 6 – 3 1 – 0
1987 6 – 9 0 – 0
1988 22 – 7 0 – 0
1989 9 – 10 1 – 1
1990 6 – 4 1 – 3
1991 9 – 7 0 – 1
1992 15 – 6 1 – 0
1993 23 – 3 0 – 1
1994 31- 16 1 – 3
1995 22 – 7 1 – 1
1996 35 – 0 0 – 0
1997 6 – 10 1 – 0
1998 18 – 15 0 – 1
1999 10 – 13 0 – 1
2000 10 – 13 1 – 1
2001 18 – 5 1 – 0
2002 19 – 18 0 – 1
2003 14 – 26 2 – 1
2004 16 – 16 0 – 1
2005 32 – 27 0 – 0
2006 3 – 30 3 – 0
2007 16 – 18 0 – 3
2008 31 – 8 1 – 2
2009 12 – 12 3 – 1
2010 15 – 25 0 – 0
2011 6 – 16 0 – 4
2012 8 – 13 1 – 3
2013 6 – 6 0 – 1
2014 5 – 5 0 – 1
2015 15 – 14 1 – 2
2016 6 – 29 0 – 4
2017 20 – 23 0 – 5
TOTAAL 127      HVS 62 UHS  45   GELYKOP  20 TOTAAL: 52  HVS 6  UHS  35  GELYKOP 11