Interskole is verby, dis eksamentyd by Volkskool en almal tel die slapies af tot die vakansie begin. Dit was ‘n besige kwartaal maar ons is so dankbaar vir al die goeie prestasies wat behaal is. Baie dankie aan al die Oudvolksies wat hier was in Augustus vir die reünies. Vanjaar was die grootste…