GoeiemΓ΄re
Hoogtepunte van ons derde kwartaal:
Volkskool se eeufeesjaar was gevul met hoogtepunte. Hoewel ons βn baie suksesvolle Interskole en reΓΌnienaweek gehad het, is die Oudskolierekomitee steeds volstoom aan die werk om fondse in te samel.
R1//R5 FONDSINSAMELING
Baie dankie vir elke oud-Volksie wat bygedra het tot ons R1//R5 projek. Danksy julle bydraes en ondersteuning is daar groot planne vir 2023 en gaan ons Volkskool uitbrei tot die beste Afrikaanse skool in die platteland.
Ondersteun asseblief ons MSD Animal Health projek:
πππ–ππππππππ ππ πππππππππ πππππ
MSD Animal Health ondersteun Volkskool en jy kan ook die projek ondersteun deur al jou πππΏ ππππ§ππππ¨π€π£ππππππ¨π₯π§π€ππͺπ π©π by die plaaslike koΓΆperasies aan te koop. Volkskool ontvang 5% van alle aankope wat deur oud-Volksies Γ©n ouers van HoΓ«r Volkskool Graaff-Reinet, Laer Volkskool Graaff-Reinet en Weppie Preppie se leerders aangekoop word.
Dit is geldig vir alle aankope vanaf 1 September tot 20 November 2022. Pieter van der Laan is die plaaslike agent en kan vir enige navrae by 0825598242 gekontak word.
NUUSBROKKIES
Stuur asseblief vir ons nuusbrokkies van oud-Volksies vir ons kwartaallikse nuusbrief.
Vriendelike groete
Bettie Borcherds
0662447769
OUDSKOLIERE EN VRIENDE VAN VOLKSKOOL