WELKOM BY DIE OUDSKOLIEREBOND VAN VOLKSKOOL. Vir ‘n trotse, tradisieryke skool soos Volkskool is dit belangrik dat ‘n gesonde, georganiseerde en dinamiese tweerigting-kommunikasiekanaal tussen homself en elkeen van sy oudskoliere en ondersteuners (ook die wat ver is) moet bestaan. WIE KWALIFISEER VIR LIDMAATSKAP? β’ Oudskoliere β’ Voormalige en huidige onderwysers β’ Voormalige en huidige ouers…