Ons begin die slapies (of dalk skapies๐) tel!Nog net 56 dae voor ons jaarlikse Interskole teen Union, Graaff-Reinet โ en soos tradisie dit vereis, skop ons diรฉ spesiale naweek af met โn aandfunksie op die Vrydagaand! ๐ Ouers en vriende van Laer- en Hoรซr Volksool, Weppie Preppie en reรผniegroepe word hartlik uitgenooi om saam te…
Lees meerOns jaarlikse koedoejag is weer om die draai! Hierdie is ons tweede jaar wat ons die geleentheid aanbied, en van die begin af was KAROO FORD ons trotse hoofborg. Dankie dat julle saam met ons hierdie tradisie help bou – ons waardeer die ondersteuning op elke myl van die pad!
Lees meerVrydag 13 September 2024 18:30 vir 19:00, HVS Skoolsaal Navrae: Petrie 064 758 0439
Lees meerAs jy nog op soek is na ‘n lekker ๐ฃ๐๐ ๐ง๐๐ฐ๐๐๐ค vir ‘n groep vriende – kyk hierna!Die pakket sluit etes en verblyf in. Kontak ons vandag nog om jou plek in die kompetisie te bespreek! Navrae: 066 244 7769Baie dankie aan KAROO FORD dat julle ons jagkompetisie ondersteun!
Lees meer๐ฉ๐ฅ๐ฌ๐๐๐ ๐ฎ๐ฒ ๐๐จ๐๐๐ ๐ฎ๐ฌ๐ฎ๐ฐ om ๐ญ๐ฌ:๐ฌ๐ฌ bied Laer Volkskool hul jaarlikse ๐๐๐๐๐๐ vir alle voornemende graad 1-leerders aan. Leerders van ander grade is ook welkom! Tradisie en trots is oral by Laer Volkskool te sien. LVS is ‘n gevestigde laerskool, trots Afrikaans en is in die platteland! Huis Eybers, ons koshuis, word beskryf as ‘n…
Lees meer