๐‘ซ๐’Š๐’† ๐’•๐’“๐’‚๐’…๐’Š๐’”๐’Š๐’† ๐’๐’†๐’†๐’‡ ๐’—๐’๐’๐’“๐’•! ๐ŸŽ“๐Ÿ‘๐Ÿ‰

Oud Volkskoolers, dit is weer tyd om die skoene stof af te skud! As jy wil saam speel, kontak vir ๐— ๐—ฎ๐—ฟ๐—ฐ๐—ผ ๐—๐—ผ๐—ผ๐˜€๐˜๐—ฒ ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฟ ๐—ฟ๐˜‚๐—ด๐—ฏ๐˜† en ๐—ฆ๐˜‚๐—น๐—ถ๐˜‡๐—ฎ ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป ๐—ช๐˜†๐—ธ ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฟ ๐—ต๐—ผ๐—ธ๐—ธ๐—ถ๐—ฒ.

As speel nie jou plan is nie, kom kuier saam en moedig die spanne van die kantlyn af aan โ€“ die gees is net so lekker!

Verwante artikels