Die Oudskolierebond se komitee bestaan uit ’n groep mense wat passievol oor Volkskool is.
Voorsitter: Kosie van Schalkwyk
Onder-voorsitter: JP Smit
Komitee:
Pieter Nel (Snr)
Benadie Snyman
Tinkie Naudé
Sanneke van der Merwe
Heinlein Bertram
Nicholas van der Merwe
Pieter Nel (Jnr)
Sekretaresse: Bettie Borcheds
Bettie bestuur die Oudskolierebond-kantoor. Sy help met die bemarking, fondsinsamelings en funksies. Sy tree ook op as skakelpersoon tussen die Oudskolierebond en die skole.