Ons begin die slapies (of dalk skapiesπŸ‘) tel!
Nog net 56 dae voor ons jaarlikse Interskole teen Union, Graaff-Reinet – en soos tradisie dit vereis, skop ons diΓ© spesiale naweek af met ’n aandfunksie op die Vrydagaand! πŸŽ‰

Ouers en vriende van Laer- en HoΓ«r Volksool, Weppie Preppie en reΓΌniegroepe word hartlik uitgenooi om saam te kom kuier en die gees behoorlik aan te wakker.

☎️ Bespreek jou tafel by Bettie – plekke is beperk en raak vinnig vol, so moenie uitmis nie!

Kom wees deel van ‘n aan van herinneringe, kameraderie en ware Volkskool-gees.

Verwante artikels

Onvergeetlike Interskole Funksie

β€™πš— π™Άπš›πš˜πš˜πš π™³πšŠπš—πš”πš’πšŽ πšŸπš’πš› β€™πš— π™Ύπš—πšŸπšŽπš›πšπšŽπšŽπšπš•πš’πš”πšŽ π™Έπš—πšπšŽπš›πšœπš”πš˜πš•πšŽ π™΅πšžπš—πš”πšœπš’πšŽ Volkskool...
Read More