Huidige ouers van ons Volkskool-familie word hartlik uitgenooi om te kom saam kuier en die hart van Interskole en Volksie-gees by die ReΓΌnie-funksie van 2023 te beleef. Tafels van 8...
Oudskoliere Johannes, Willem en Kleintjie Retief van π₯π²ππΆπ²π³ ππ²π²πΉπ―π²πΈ π π²πΏπΆπ»πΌ’π bied op 27 Julie 2023 βn ramveiling aan. Hulle skenk R500.00 van elke ram wat deur βn oud-Volksie of ouer...