Oudskoliere en Vriende van Volkskool
Komiteelede

Voorsitter: Nicholas van der Merwe
Vise-Voorsitter: Francois Groenewald

Komitee:
Gerrit Viljoen
Henry Galloway
JP Smit
Phillippie Wolfaardt
Pieter Pienaar
Petrie Maré
Sarel Botha
Tilana Groenewald
Ulrich Steynberg
Veronique Wolfaardt

Kantoor: Bettie Borcherds

Bettie bestuur die Oudskolierebond-kantoor.  Sy help met die bemarking, fondsinsamelings en funksies.  Sy tree ook op as skakelpersoon tussen die Oudskolierebond en die skole.