Oudskoliere Johannes, Willem en Kleintjie Retief van ๐ฅ๐ฒ๐๐ถ๐ฒ๐ณ ๐๐ฒ๐ฒ๐น๐ฏ๐ฒ๐ธ ๐ ๐ฒ๐ฟ๐ถ๐ป๐ผ’๐ bied op 27 Julie 2023 โn ramveiling aan. Hulle skenk R500.00 van elke ram wat deur โn oud-Volksie of ouer van Volkskool tydens die veiling aangekoop word aan die Oudskoliere en Vriende van Volkskool. ๐ฝ๐๐ ๐ค๐ข ๐ฉ๐ค๐ฅ ๐๐๐ฃ๐๐ฉ๐๐ ๐ ๐ซ๐๐ง ๐๐ค๐ช ๐ ๐ช๐๐๐ รฉ๐ฃ ๐ข๐๐๐ ‘๐ฃ ๐ซ๐๐ง๐จ๐ ๐๐ก ๐๐๐ฃ…
Lees meerIs jy dinamies, gemotiveerd met โn passie vir hokkie en sportontwikkeling? Wel dan soek Volkskool vir jou! Ons maak plek vir โn suksesvolle kandidaat wat aan die vereistes voldoen om โn gevestigde plattelandse skool se hokkie met jou kennis, ervaring en kwalifikasies tot die volgende vlak te neem. Raak deel van โn dinamiese skool, ryk…
Lees meerLekkerlees koffietafelboek oor Volkskool se interessante geskiedenis, met fotoโs en feite, stories en staaltjies oor gebeure, klasmaats, presteerders en onderwysers. Koste: R500 (posgeld uitgesluit)
Lees meerDit is byna tyd vir vanjaar se Interskole. Het jy al jou eeufeesklere aangeskaf en jou eeufeesboek bestel? Eeufeesklere is te koop by Nommerpas. Navrae vir bestellings vir die eeufeesboek, geheue-stokkie en eeufeeswyn kan gerig word aan volksies@hvsgrt.org.za of skakel die Oudskolierekantoor by 0662447769
Lees meerKom geniet ‘n lekker saamkuier propvol rugby by Botanies Sportklub. Volkskool Oudskoliere draf uit teen Union Old Boys, ‘n aksiebelaaide, moet-sien wedstryd om die Interskole 2022 naweek af te skop. Daarmee saam kan spelers en ondersteuners saam kuier en ‘n heerlike steak en chips geniet na afloop van die wedstryd. R150pp sluit ‘n heerlike steak-ete…
Lees meerKom geniet ‘n heerlike saamkuier geleentheid saam met oud-volksies. Kaartjies beloop R390pp en sluit ‘n heerlike egte Karoo driegang-ete, met Eeufeeswyn in. Bespreek aanlyn BESPREEK JOU KAARTJIE EN MAAK MELDING VAN JOU JAARGROEP OM TE VERSEKER JY WORD BY DIE REGTE TAFEL GEPLAAS
Lees meerKliek op die Lees meer skakel vir die video. Die ๐ฉ๐ข๐๐๐ฆ๐๐ข๐ข๐ ๐๐๐ ๐๐๐ก๐ฆ๐๐๐ฃ dank God vir ๐ญ๐ฌ๐ฌ ๐ท๐ฎ๐ฎ๐ฟ ๐๐ฒ ๐ด๐ฒ๐ป๐ฎ๐ฑ๐ฒ met n geseรซnde lofprysingsgeleentheid onder leiding van Retief Burger ๐ข๐ป๐ ๐ธ๐๐ธ ๐๐ฒ๐ฟ๐๐ด ๐บ๐ฒ๐ ๐๐๐ฃ๐ ๐๐๐ง๐ ๐๐๐ง๐ฉ๐ ๐ฒ๐ป ๐ธ๐๐ธ ๐๐ผ๐ฟ๐ฒ๐ป๐๐ผ๐ฒ ๐บ๐ฒ๐ ๐ต๐ผ๐ผ๐ฝ ๐ฒ๐ป ๐ฎ๐ณ๐๐ฎ๐ด๐๐ถ๐ป๐ด ๐ผ๐ฝ ๐๐ผ๐ฑ ๐๐ฒ ๐๐ฒรซ๐ป ๐ฒ๐ป ๐ด๐ฒ๐ป๐ฎ๐ฑ๐ฒ ๐ผ๐บ ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐ด๐ฒ๐ฒ๐๐๐ฒ๐น๐ถ๐ธ๐ฒ ๐ฎ๐ณ๐น๐ผ๐๐๐๐ผ๐ธ๐ธ๐ถ๐ฒ ๐๐ฎ๐ป ๐ด๐ฒ๐ป๐ฒ๐ฟ๐ฎ๐๐ถ๐ฒ ๐ป๐ฎ ๐ด๐ฒ๐ป๐ฒ๐ฟ๐ฎ๐๐ถ๐ฒ…
Lees meerVinnig of stadig, jonk of oud, almal is welkom by die #TrotsVolkskool Pretdraf tydens die opkomende Stoeptasting fees. Pretlope word oor afstande van 5 km, en 9 km aangebied, maar die dag gaan oor veel meer as net lekker draf, stap en kuier. Ons wil graag op diรฉ dag hande vat om jong sporttalent met…
Lees meerDie graad 11-klas bied op 27 Mei 2022 ‘n veiling aan ten bate van die klas se matriekafskeidfonds. Tydens diรฉ veiling het Matrieks in Volkskool die kans om op hul gunsteling ryding vir hul matriekafskeid te bie.BORG ‘n MATRIEK, bied ook die geleentheid aan enige oud-volksie of belangstellende om op ‘n voertuig te bie en…
Lees meer