โ๐ ๐ถ๐๐๐๐ ๐ณ๐๐๐๐๐ ๐๐๐ โ๐ ๐พ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐ธ๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐ต๐๐๐๐๐๐ Volkskool wil graag ons waardering uitspreek teenoor die spesiale mense wat die Interskole funksie sรณ besonders gemaak het. โn Spesiale dankie aan Octofin Group , ons hoofborg, vir hulle ruim ondersteuning โ sonder julle sou hierdie aand nie moontlik gewees het nie. Aan Janine Viljoen, Vetmuisplaaskombuis, vir…
Lees meerNa ‘n week vol sport en gees, sluit ons Interskole behoorlik af met โn aand wat jy nie wil mis nie! ๐พ๐๐ โ๐๐๐๐๐! ๐ท๐๐๐ ๐ค๐๐ โ๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐ ๐ก๐๐๐๐๐ก๐๐๐๐ ๐๐๐ก ๐๐๐ก๐ ๐ฃ๐๐ ๐๐๐๐ ๐ ๐๐๐๐. ๐ต๐๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐ ๐๐๐๐๐! ๐ท๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐-๐๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐๐๐ข ๐ฃ๐๐๐ก๐. ๐ง๐ผ๐ฒ๐ด๐ฎ๐ป๐ด: ๐ฅ๐ญ๐ฌ๐ฌ ๐ฝ๐ฒ๐ฟ ๐๐ผ๐ฒ๐ฟ๐๐๐ถ๐ด ๐๐ ๐ฎ๐ฎ๐ป๐ธ๐ผ๐บ๐ ๐ผ๐ป๐๐๐ฎ๐ป๐ด ๐ท๐ โ๐ป ๐ฝ๐ฎ๐ฟ๐ธ๐ฒ๐ฒ๐ฟ๐ธ๐ฎ๐ฎ๐ฟ๐๐ท๐ถ๐ฒ ๐๐ฎ๐ ๐ท๐ ๐ถ๐ป…
Lees meerInterskole is om die draai, en ons maak dit maklik vir jou om veilig en gerieflik te parkeer. Volkskool bied verskeie parkeeropsies vir besoekers aan โ daar is iets wat by elkeen se behoefte pas. Beplan vooruit, verseker jou plek en fokus op wat saak maak โ die gees, die sport en die saamwees!
Lees meer๐ซ๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐! Oud Volkskoolers, dit is weer tyd om die skoene stof af te skud! As jy wil saam speel, kontak vir ๐ ๐ฎ๐ฟ๐ฐ๐ผ ๐๐ผ๐ผ๐๐๐ฒ ๐๐ถ๐ฟ ๐ฟ๐๐ด๐ฏ๐ en ๐ฆ๐๐น๐ถ๐๐ฎ ๐๐ฎ๐ป ๐ช๐๐ธ ๐๐ถ๐ฟ ๐ต๐ผ๐ธ๐ธ๐ถ๐ฒ. As speel nie jou plan is nie, kom kuier saam en moedig die spanne van die kantlyn af aan โ die…
Lees meer๐พ๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐ฝ๐๐๐๐๐๐๐๐-๐๐๐๐ ๐๐๐ 1975! ๐๐๐ก ๐ฃ๐๐๐๐๐๐ ๐ ๐ ๐ผ๐๐ก๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐ฃ๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐ โ๐ ๐๐๐๐ ๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐ฆ๐๐๐๐๐ โ ๐๐๐ 50 ๐๐๐๐-๐๐๐ขฬ๐๐๐ ๐ฃ๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐ฃ๐๐ 1975. ๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐ค๐๐๐ ๐๐๐ โ๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐๐ข๐-๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐ค๐๐๐ โ๐ข๐๐ ๐ก๐๐ ๐๐ โ๐ข๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐ก๐๐ ๐๐ ๐ ๐๐๐ โ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐ก๐ โ๐๐๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐ข๐ค๐ ๐ก๐ ๐ ๐๐๐. ๐๐๐ ๐ ๐๐๐ ๐๐๐ก ๐๐๐๐๐ก ๐๐๐๐๐ค๐๐๐๐๐โ๐๐๐ ๐ข๐๐ก ๐๐…
Lees meerOns begin die slapies (of dalk skapies๐) tel!Nog net 56 dae voor ons jaarlikse Interskole teen Union, Graaff-Reinet โ en soos tradisie dit vereis, skop ons diรฉ spesiale naweek af met โn aandfunksie op die Vrydagaand! ๐ Ouers en vriende van Laer- en Hoรซr Volksool, Weppie Preppie en reรผniegroepe word hartlik uitgenooi om saam te…
Lees meerOns jaarlikse koedoejag is weer om die draai! Hierdie is ons tweede jaar wat ons die geleentheid aanbied, en van die begin af was KAROO FORD ons trotse hoofborg. Dankie dat julle saam met ons hierdie tradisie help bou – ons waardeer die ondersteuning op elke myl van die pad!
Lees meer