Hulp benodig met die 𝗩𝗢𝗟𝗞𝗦𝗞𝗢𝗢𝗟 𝗘𝗘𝗨𝗙𝗘𝗘𝗦𝗕𝗢𝗘𝗞Ons benodig foto’s en bydraes van die matriekklasse van 𝟭𝟵𝟱𝟬 𝘁𝗼𝘁 𝟭𝟵𝟱𝟮 vir Volkskool se eeufeesboek.

Enige inligting en bydrae sal baie help om hierdie jaargroepe se bladsy aan te vul. 𝗦𝘁𝘂𝘂𝗿 𝗮𝘀𝘀𝗲𝗯𝗹𝗶𝗲𝗳 𝗲𝗻𝗶𝗴𝗲 𝗯𝘆𝗱𝗿𝗮𝗲𝘀 𝗮𝗮𝗻 𝗱𝗶𝗲 𝗩𝗼𝗹𝗸𝘀𝗸𝗼𝗼𝗹 𝗢𝘂𝗱𝘀𝗸𝗼𝗹𝗶𝗲𝗿𝗲𝗸𝗮𝗻𝘁𝗼𝗼𝗿 𝗯𝘆 𝘃𝗼𝗹𝗸𝘀𝗶𝗲𝘀@𝗵𝘃𝘀𝗴𝗿𝘁.𝗼𝗿𝗴.𝘇𝗮

Verwante artikels