Dit is byna tyd vir vanjaar se Interskole. Het jy al jou eeufeesklere aangeskaf en jou eeufeesboek bestel? Eeufeesklere is te koop by Nommerpas. Navrae vir bestellings vir die eeufeesboek, geheue-stokkie en eeufeeswyn kan gerig word aan volksies@hvsgrt.org.za of skakel die Oudskolierekantoor by 0662447769

Verwante artikels