Huidige ouers van ons Volkskool-familie word hartlik uitgenooi om te kom saam kuier en die hart van Interskole en Volksie-gees by die Reünie-funksie van 2023 te beleef.
Tafels van 8 persone kan bespreek word.
Laat jou kinders in die bekwame hande van Weppie Preppie se personeel by HVS se skoolsaal (aktiwiteite en aandete ingesluit).
KOM KUIER SAAM!