𝗩𝗥𝗬𝗗𝗔𝗚 𝟮𝟲 𝗝𝗨𝗟𝗜𝗘 𝟮𝟬𝟮𝟰 om 𝟭𝟬:𝟬𝟬 bied Laer Volkskool hul jaarlikse 𝐎𝐏𝐄𝐃𝐀𝐆 vir alle voornemende graad 1-leerders aan. Leerders van ander grade is ook welkom!
Tradisie en trots is oral by Laer Volkskool te sien. LVS is ‘n gevestigde laerskool, trots Afrikaans en is in die platteland! Huis Eybers, ons koshuis, word beskryf as ‘n tweede huis vir die inwoners wat gedurende die week daar bly.
Ons aanlyn 𝙂𝙊𝙊𝙂𝙇𝙀 𝙫𝙤𝙧𝙢 maak dit maklik om u teenwoordigheid by die opedag te bevestig. Volg die meegaande skakel:
https://docs.google.com/…/1FAIpQLSfmUoNcSZx…/viewform…
Ons sien daarna uit om u by die Opedag te verwelkom.
Navrae: Laer Volkskool Graaff-Reinet
Tel nr: 049-891 0803
E-pos: admin@laervolkskool.org
LVS TRADISIE & TROTS is hier LEKKER!