Ons begin die slapies (of dalk skapiesπ) tel!
Nog net 56 dae voor ons jaarlikse Interskole teen Union, Graaff-Reinet β en soos tradisie dit vereis, skop ons diΓ© spesiale naweek af met βn aandfunksie op die Vrydagaand! π
Ouers en vriende van Laer- en HoΓ«r Volksool, Weppie Preppie en reΓΌniegroepe word hartlik uitgenooi om saam te kom kuier en die gees behoorlik aan te wakker.
βοΈ Bespreek jou tafel by Bettie β plekke is beperk en raak vinnig vol, so moenie uitmis nie!
Kom wees deel van ‘n aan van herinneringe, kameraderie en ware Volkskool-gees.