โ๐ ๐ถ๐๐๐๐ ๐ณ๐๐๐๐๐ ๐๐๐ โ๐ ๐พ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐ธ๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐ต๐๐๐๐๐๐
Volkskool wil graag ons waardering uitspreek teenoor die spesiale mense wat die Interskole funksie sรณ besonders gemaak het.
โn Spesiale dankie aan Octofin Group , ons hoofborg, vir hulle ruim ondersteuning โ sonder julle sou hierdie aand nie moontlik gewees het nie. Aan Janine Viljoen, Vetmuisplaaskombuis, vir die heerlike, hartlike kos wat almal tuis laat voel het. Aan Klassiek. , vir die dekor wat van lap, wol en sagte kerslig โn warm en intieme atmosfeer geskep het โ โn gevoel van saamwees wat perfek by die aand gepas het.
Dankie ook aan ๐ฃ๐ถ๐ฒ๐๐ฒ๐ฟ ๐ฃ๐ถ๐ฒ๐ป๐ฎ๐ฎ๐ฟ wat die leiding geneem het met die reรซlings en die aand so mooi saamgevoeg het. ๐๐ฒ๐๐๐ถ๐ฒ ๐๐ผ๐ฟ๐ฐ๐ต๐ฒ๐ฟ๐ฑ๐, wat altyd bereid is om selfs laat in die aand oproepe te neem, die reรผniegroepe met sorg te versorg en soveel agter die skerms doen wat nie altyd gesien word nie, verdien ook besondere erkenning.