Al die inligting vir die 2026 Interskole-naweek is in hierdie nuusbrief saamgevat.  Die Interskole Funksie is nie net vir reüniegroepe nie, maar vir alle oud-Volksies wat op 7 Augustus in Graaff-Reinet is.

Die matriekklas van 1976 wat vanjaar hulle 50 jaar reünie vier, het besluit om die plaveisel by die voorhekkie van Hoër Volkskool sowel as die paadjie na die skool te vervang en op te knap.    Ons is regtig dankbaar vir hierdie groot verbetering.

Navrae: 0662447769.

Nuusbrief

Verwante artikels