๐ฉ๐ฅ๐ฌ๐๐๐ ๐ฎ๐ฒ ๐๐จ๐๐๐ ๐ฎ๐ฌ๐ฎ๐ฐ om ๐ญ๐ฌ:๐ฌ๐ฌ bied Laer Volkskool hul jaarlikse ๐๐๐๐๐๐ vir alle voornemende graad 1-leerders aan. Leerders van ander grade is ook welkom!
Tradisie en trots is oral by Laer Volkskool te sien. LVS is ‘n gevestigde laerskool, trots Afrikaans en is in die platteland! Huis Eybers, ons koshuis, word beskryf as ‘n tweede huis vir die inwoners wat gedurende die week daar bly.
Ons aanlyn ๐๐๐๐๐๐ ๐ซ๐ค๐ง๐ข maak dit maklik om u teenwoordigheid by die opedag te bevestig. Volg die meegaande skakel:
https://docs.google.com/…/1FAIpQLSfmUoNcSZx…/viewform…
Ons sien daarna uit om u by die Opedag te verwelkom.
Navrae: Laer Volkskool Graaff-Reinet
Tel nr: 049-891 0803
E-pos: admin@laervolkskool.org
LVS TRADISIE & TROTS is hier LEKKER!