Interskole Oudskoliere & Vriende Funksie

Huidige ouers van ons Volkskool-familie word hartlik uitgenooi om te kom saam kuier en die hart van Interskole en Volksie-gees by die Reรผnie-funksie van 2023 te beleef. Tafels van 8 persone kan bespreek word. Laat jou kinders in die bekwame hande van Weppie Preppie se personeel by HVS se skoolsaal (aktiwiteite en aandete ingesluit). KOM…

Lees meer

Fondsinsamelingsprojek

Oudskoliere Johannes, Willem en Kleintjie Retief van ๐—ฅ๐—ฒ๐˜๐—ถ๐—ฒ๐—ณ ๐—š๐—ฒ๐—ฒ๐—น๐—ฏ๐—ฒ๐—ธ ๐— ๐—ฒ๐—ฟ๐—ถ๐—ป๐—ผ’๐˜€ bied op 27 Julie 2023 โ€˜n ramveiling aan. Hulle skenk R500.00 van elke ram wat deur โ€˜n oud-Volksie of ouer van Volkskool tydens die veiling aangekoop word aan die Oudskoliere en Vriende van Volkskool. ๐˜ฝ๐™š๐™ ๐™ค๐™ข ๐™ฉ๐™ค๐™ฅ ๐™œ๐™š๐™ฃ๐™š๐™ฉ๐™ž๐™ ๐™– ๐™ซ๐™ž๐™ง ๐™Ÿ๐™ค๐™ช ๐™ ๐™ช๐™™๐™™๐™š รฉ๐™ฃ ๐™ข๐™–๐™–๐™  ‘๐™ฃ ๐™ซ๐™š๐™ง๐™จ๐™ ๐™ž๐™ก ๐™–๐™–๐™ฃ…

Lees meer

Hokkie-afrigter

Is jy dinamies, gemotiveerd met โ€˜n passie vir hokkie en sportontwikkeling? Wel dan soek Volkskool vir jou! Ons maak plek vir โ€˜n suksesvolle kandidaat wat aan die vereistes voldoen om โ€˜n gevestigde plattelandse skool se hokkie met jou kennis, ervaring en kwalifikasies tot die volgende vlak te neem. Raak deel van โ€˜n dinamiese skool, ryk…

Lees meer

Rugby en Steak-aand / OUD VOLKSIES vs. UNION OLD BOYS

Kom geniet ‘n lekker saamkuier propvol rugby by Botanies Sportklub. Volkskool Oudskoliere draf uit teen Union Old Boys, ‘n aksiebelaaide, moet-sien wedstryd om die Interskole 2022 naweek af te skop. Daarmee saam kan spelers en ondersteuners saam kuier en ‘n heerlike steak en chips geniet na afloop van die wedstryd. R150pp sluit ‘n heerlike steak-ete…

Lees meer

EEUFEESWORDING – REรœNIE-ETE

Kom geniet ‘n heerlike saamkuier geleentheid saam met oud-volksies. Kaartjies beloop R390pp en sluit ‘n heerlike egte Karoo driegang-ete, met Eeufeeswyn in. Bespreek aanlyn BESPREEK JOU KAARTJIE EN MAAK MELDING VAN JOU JAARGROEP OM TE VERSEKER JY WORD BY DIE REGTE TAFEL GEPLAAS

Lees meer

100 jaar se genade

Kliek op die Lees meer skakel vir die video. Die ๐—ฉ๐—ข๐—Ÿ๐—ž๐—ฆ๐—ž๐—ข๐—ข๐—Ÿ ๐—š๐—˜๐— ๐—˜๐—˜๐—ก๐—ฆ๐—ž๐—”๐—ฃ dank God vir ๐Ÿญ๐Ÿฌ๐Ÿฌ ๐—ท๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ ๐˜€๐—ฒ ๐—ด๐—ฒ๐—ป๐—ฎ๐—ฑ๐—ฒ met n geseรซnde lofprysingsgeleentheid onder leiding van Retief Burger ๐—ข๐—ป๐˜€ ๐—ธ๐˜†๐—ธ ๐˜๐—ฒ๐—ฟ๐˜‚๐—ด ๐—บ๐—ฒ๐˜ ๐™™๐™–๐™ฃ๐™ ๐™—๐™–๐™ง๐™š ๐™๐™–๐™ง๐™ฉ๐™š ๐—ฒ๐—ป ๐—ธ๐˜†๐—ธ ๐˜ƒ๐—ผ๐—ฟ๐—ฒ๐—ป๐˜๐—ผ๐—ฒ ๐—บ๐—ฒ๐˜ ๐—ต๐—ผ๐—ผ๐—ฝ ๐—ฒ๐—ป ๐—ฎ๐—ณ๐˜„๐—ฎ๐—ด๐˜๐—ถ๐—ป๐—ด ๐—ผ๐—ฝ ๐—š๐—ผ๐—ฑ ๐˜€๐—ฒ ๐˜€๐—ฒรซ๐—ป ๐—ฒ๐—ป ๐—ด๐—ฒ๐—ป๐—ฎ๐—ฑ๐—ฒ ๐—ผ๐—บ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ด๐—ฒ๐—ฒ๐˜€๐˜๐—ฒ๐—น๐—ถ๐—ธ๐—ฒ ๐—ฎ๐—ณ๐—น๐—ผ๐˜€๐˜€๐˜๐—ผ๐—ธ๐—ธ๐—ถ๐—ฒ ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป ๐—ด๐—ฒ๐—ป๐—ฒ๐—ฟ๐—ฎ๐˜€๐—ถ๐—ฒ ๐—ป๐—ฎ ๐—ด๐—ฒ๐—ป๐—ฒ๐—ฟ๐—ฎ๐˜€๐—ถ๐—ฒ…

Lees meer

Stoepfees Pretdraf

Vinnig of stadig, jonk of oud, almal is welkom by die #TrotsVolkskool Pretdraf tydens die opkomende Stoeptasting fees. Pretlope word oor afstande van 5 km, en 9 km aangebied, maar die dag gaan oor veel meer as net lekker draf, stap en kuier. Ons wil graag op diรฉ dag hande vat om jong sporttalent met…

Lees meer