Ons stel belangstellendes in kennis dat die pos geadverteer gaan word. Ons sal die posnommer plaas sodra die pos in die Staatskoerant gepubliseer is.
Lees meerRugby legendes, Andrew Paterson en De Wet Barry is ons gaste vir die aand. Beide is oud-Springbok rugbyspelers. ๐๐ผ๐บ ๐ธ๐๐ถ๐ฒ๐ฟ ๐๐ฎ๐ฎ๐บ ๐บ๐ฒ๐ ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐บ๐ฎ๐ป๐ป๐ฒ. Plek: Hoรซr Volkskool, Graaff-ReinetDatum: Vrydag, 5 April 2023Tyd: 18:30 Navrae: Jaco van Schalkwyk Besprekings: 0662447769
Lees meerHuidige ouers van ons Volkskool-familie word hartlik uitgenooi om te kom saam kuier en die hart van Interskole en Volksie-gees by die Reรผnie-funksie van 2023 te beleef. Tafels van 8 persone kan bespreek word. Laat jou kinders in die bekwame hande van Weppie Preppie se personeel by HVS se skoolsaal (aktiwiteite en aandete ingesluit). KOM…
Lees meerOudskoliere Johannes, Willem en Kleintjie Retief van ๐ฅ๐ฒ๐๐ถ๐ฒ๐ณ ๐๐ฒ๐ฒ๐น๐ฏ๐ฒ๐ธ ๐ ๐ฒ๐ฟ๐ถ๐ป๐ผ’๐ bied op 27 Julie 2023 โn ramveiling aan. Hulle skenk R500.00 van elke ram wat deur โn oud-Volksie of ouer van Volkskool tydens die veiling aangekoop word aan die Oudskoliere en Vriende van Volkskool. ๐ฝ๐๐ ๐ค๐ข ๐ฉ๐ค๐ฅ ๐๐๐ฃ๐๐ฉ๐๐ ๐ ๐ซ๐๐ง ๐๐ค๐ช ๐ ๐ช๐๐๐ รฉ๐ฃ ๐ข๐๐๐ ‘๐ฃ ๐ซ๐๐ง๐จ๐ ๐๐ก ๐๐๐ฃ…
Lees meerIs jy dinamies, gemotiveerd met โn passie vir hokkie en sportontwikkeling? Wel dan soek Volkskool vir jou! Ons maak plek vir โn suksesvolle kandidaat wat aan die vereistes voldoen om โn gevestigde plattelandse skool se hokkie met jou kennis, ervaring en kwalifikasies tot die volgende vlak te neem. Raak deel van โn dinamiese skool, ryk…
Lees meerLekkerlees koffietafelboek oor Volkskool se interessante geskiedenis, met fotoโs en feite, stories en staaltjies oor gebeure, klasmaats, presteerders en onderwysers. Koste: R500 (posgeld uitgesluit)
Lees meerDit is byna tyd vir vanjaar se Interskole. Het jy al jou eeufeesklere aangeskaf en jou eeufeesboek bestel? Eeufeesklere is te koop by Nommerpas. Navrae vir bestellings vir die eeufeesboek, geheue-stokkie en eeufeeswyn kan gerig word aan volksies@hvsgrt.org.za of skakel die Oudskolierekantoor by 0662447769
Lees meerKom geniet ‘n lekker saamkuier propvol rugby by Botanies Sportklub. Volkskool Oudskoliere draf uit teen Union Old Boys, ‘n aksiebelaaide, moet-sien wedstryd om die Interskole 2022 naweek af te skop. Daarmee saam kan spelers en ondersteuners saam kuier en ‘n heerlike steak en chips geniet na afloop van die wedstryd. R150pp sluit ‘n heerlike steak-ete…
Lees meerKom geniet ‘n heerlike saamkuier geleentheid saam met oud-volksies. Kaartjies beloop R390pp en sluit ‘n heerlike egte Karoo driegang-ete, met Eeufeeswyn in. Bespreek aanlyn BESPREEK JOU KAARTJIE EN MAAK MELDING VAN JOU JAARGROEP OM TE VERSEKER JY WORD BY DIE REGTE TAFEL GEPLAAS
Lees meer