WELKOM BY DIE OUDSKOLIEREBOND VAN VOLKSKOOL. Vir ‘n trotse, tradisieryke skool soos Volkskool is dit belangrik dat ‘n gesonde, georganiseerde en dinamiese tweerigting-kommunikasiekanaal tussen homself en elkeen van sy oudskoliere en ondersteuners (ook die wat ver is) moet bestaan. WIE KWALIFISEER VIR LIDMAATSKAP? • Oudskoliere • Voormalige en huidige onderwysers • Voormalige en huidige ouers…