Op soek na ‘n laerskool in die hart van die Karoo. Ons is trots op wat Laer Volkskool in Graaff-Reinet u kind kan bied. Huis Eybers is die laerskool se koshuis.

**Klik hier vir Laer Volkskool Video**

Navrae: Laer Volkskool
Tel nr: 049-8910803

Navrae: Huis Eybers
Tel nr: 049-8910806

 

Verwante artikels