Die graad 11-klas bied op 27 Mei 2022 ‘n veiling aan ten bate van die klas se matriekafskeidfonds. Tydens diΓ© veiling het Matrieks in Volkskool die kans om op hul gunsteling ryding vir hul matriekafskeid te bie.BORG ‘n MATRIEK, bied ook die geleentheid aan enige oud-volksie of belangstellende om op ‘n voertuig te bie en sodoende ‘n Volkskool matriekleerder wat dit nie self kan bekostig nie, te borg.** Met trots aangebied deur die graad 11-klas ten bate van die 2022 matriekafskeidfonds **
Aktueel
Al die inligting vir die 2026 Interskole-naweek is in hierdie nuusbrief saamgevat. Die Interskole Funksie is nie net vir reΓΌniegroepe nie, maar vir alle oud-Volksies wat op 7 Augustus in...
Lees Meer
NUUSBRIEWE
Reunie Video
KONTAK ONS
Bettie Borcheds
Tel no: 066 244 7769
Epos: volksies@hvsgrt.org.za
Kantoorure by HoΓ«r Volkskool
Maandag tot Vrydag 08:00 tot 13:00
