Die datum vir Interskole 2024 is 9 - 10 Augustus 2024 (langnaweek).
Lees meerVrydag 13 September 2024 18:30 vir 19:00, HVS Skoolsaal Navrae: Petrie 064 758 0439
Lees meerAs jy nog op soek is na ‘n lekker ๐ฃ๐๐ ๐ง๐๐ฐ๐๐๐ค vir ‘n groep vriende – kyk hierna!Die pakket sluit etes en verblyf in. Kontak ons vandag nog om jou plek in die kompetisie te bespreek! Navrae: 066 244 7769Baie dankie aan KAROO FORD dat julle ons jagkompetisie ondersteun!
Lees meer๐ฉ๐ฅ๐ฌ๐๐๐ ๐ฎ๐ฒ ๐๐จ๐๐๐ ๐ฎ๐ฌ๐ฎ๐ฐ om ๐ญ๐ฌ:๐ฌ๐ฌ bied Laer Volkskool hul jaarlikse ๐๐๐๐๐๐ vir alle voornemende graad 1-leerders aan. Leerders van ander grade is ook welkom! Tradisie en trots is oral by Laer Volkskool te sien. LVS is ‘n gevestigde laerskool, trots Afrikaans en is in die platteland! Huis Eybers, ons koshuis, word beskryf as ‘n…
Lees meerVrydagaand het van die oud-Volksies in die Weskaap, heerlik onder โDie Lapaโ saam gekuier. Klasmaats van 1972, 1973, 1974, 1975 en 1984 was daar. Onthou ons Interskole naweek se datum is 9 & 10 Augustus. Kom kuier saam!
Lees meer๐๐๐๐ง๐๐๐ , ๐๐ ๐๐๐ข ๐๐๐๐ ๐จ๐ฆ ๐๐:๐๐ bied Hoรซr Volkskool hul jaarlikse ๐๐๐๐๐๐ vir alle belangstellende graad 7-leerders aan. Ons is uniek, ons is trots Afrikaans en ons is in die platteland! ๐๐๐ฉ ๐ช ๐๐ก ๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐ ๐ซ๐ค๐ง๐ข ๐ซ๐ค๐ก๐ฉ๐ค๐ค๐? ๐๐ค๐ก๐ ๐๐จ๐จ๐๐๐ก๐๐๐ ๐๐๐ ๐จ๐ ๐๐ ๐๐ก ๐๐ฃ ๐ซ๐ค๐ก๐ฉ๐ค๐ค๐ ๐๐๐ ๐ซ๐ค๐ง๐ข ๐ค๐ข ๐ช ๐ฉ๐๐๐ฃ๐ฌ๐ค๐ค๐ง๐๐๐๐๐๐๐ ๐ฉ๐ ๐๐๐ซ๐๐จ๐ฉ๐๐: https://forms.gle/PPcEhz7mVxwtewHt5 Ons sien daarna…
Lees meerOns stel belangstellendes in kennis dat die pos geadverteer gaan word. Ons sal die posnommer plaas sodra die pos in die Staatskoerant gepubliseer is.
Lees meerRugby legendes, Andrew Paterson en De Wet Barry is ons gaste vir die aand. Beide is oud-Springbok rugbyspelers. ๐๐ผ๐บ ๐ธ๐๐ถ๐ฒ๐ฟ ๐๐ฎ๐ฎ๐บ ๐บ๐ฒ๐ ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐บ๐ฎ๐ป๐ป๐ฒ. Plek: Hoรซr Volkskool, Graaff-ReinetDatum: Vrydag, 5 April 2023Tyd: 18:30 Navrae: Jaco van Schalkwyk Besprekings: 0662447769
Lees meerHuidige ouers van ons Volkskool-familie word hartlik uitgenooi om te kom saam kuier en die hart van Interskole en Volksie-gees by die Reรผnie-funksie van 2023 te beleef. Tafels van 8 persone kan bespreek word. Laat jou kinders in die bekwame hande van Weppie Preppie se personeel by HVS se skoolsaal (aktiwiteite en aandete ingesluit). KOM…
Lees meer