Hulp benodig met die ๐ฉ๐ข๐๐๐ฆ๐๐ข๐ข๐ ๐๐๐จ๐๐๐๐ฆ๐๐ข๐๐Ons benodig foto’s en bydraes van die matriekklasse van ๐ญ๐ต๐ฑ๐ฌ ๐๐ผ๐ ๐ญ๐ต๐ฑ๐ฎ vir Volkskool se eeufeesboek. Enige inligting en bydrae sal baie help om hierdie jaargroepe se bladsy aan te vul. ๐ฆ๐๐๐๐ฟ ๐ฎ๐๐๐ฒ๐ฏ๐น๐ถ๐ฒ๐ณ ๐ฒ๐ป๐ถ๐ด๐ฒ ๐ฏ๐๐ฑ๐ฟ๐ฎ๐ฒ๐ ๐ฎ๐ฎ๐ป ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐ฉ๐ผ๐น๐ธ๐๐ธ๐ผ๐ผ๐น ๐ข๐๐ฑ๐๐ธ๐ผ๐น๐ถ๐ฒ๐ฟ๐ฒ๐ธ๐ฎ๐ป๐๐ผ๐ผ๐ฟ ๐ฏ๐ ๐๐ผ๐น๐ธ๐๐ถ๐ฒ๐@๐ต๐๐๐ด๐ฟ๐.๐ผ๐ฟ๐ด.๐๐ฎ
Lees meerOns eie ๐๐๐จ๐๐๐๐ฆ๐ช๐ฌ๐ก deur bekroonde wynmaker @rikusneethling van @bizoe_wines nรณรบ beskikbaar teen R125 per bottel. Kontak Bettie by volksies@hvsgrt.org.za vir bestellings
Lees meerU word uitgenooi om Volkskool se 100 jaar feestelik saam met ons te vier! Kom geniet heerlike kos, wyn en goeie geselskap om ‘n langtafel!SLEGS 100 KAARTJIES BESKIKBAAR.Formele drag (“black tie”). Vir besprekings kontak Marguerite by 082 425 2520 of koop jou kaartjie aanlyn by Quicket.
Lees meerDis ons Eeufeesjaar en ons wil nie dat jy uitmis op enige nuus of beplande geleenthede nie. ๐ ๐๐๐ ๐ฆ๐๐๐๐ฅ ๐๐ฌ ๐ฉ๐ข๐๐ ๐๐๐ ๐ฅ๐๐๐ง๐ ๐๐๐๐๐๐ข๐ข๐-๐๐๐๐. Klik op die skakel en klik dan “like” of “follow” Laer Volkskool Graaff-Reinet Hoรซr Volkskool Graaff-Reinet Volkskool Graaff-Reinet Oudskoliere
Lees meerHet jy al bespreek vir ๐ฉ๐ข๐๐๐ฆ๐๐ข๐ข๐ ๐ฅ๐จ๐๐๐ฌ se ๐ ๐๐ก๐ก๐-๐๐๐ก๐ met ๐๐ข๐ฅ๐ก๐ ๐๐ฅ๐๐๐ en ๐ฅ๐ข๐ก๐ก๐๐ ๐๐ข๐ข๐๐? Kaartjies beloop R400pp of ๐ฅ๐ฏ๐ฑ๐ฌ๐ฌ ๐ฉ๐๐ฅ ‘๐ก ๐ง๐๐๐๐ ๐ฉ๐๐ก ๐ญ๐ฌ. Kaartjie sluit heerlike ete en kontantkroeg in. Koop jou kaartjie aanlyn by Quicket – https://qkt.io/EtKFMo of kontak Jaco van Schalkwyk op 082 823 2431.
Lees meerAs die eerste skool in Kaapland met Afrikaans as sy enigste voertaal, beklee Volkskool โn besondere plek in die geskiedenis van Kaapland en Suid Afrika se onderwys en deur die jare het hy steeds as โn baanbreker sy plek op die terrein van die Afrikaanse kultuur konsekwent gehandhaaf. Uit beroemde voorsate soos dieโMidland Seminaryโ vir…
Lees meerDit is nie maklik om hiermee te bevestig dat Interskole 2020 nie kan plaasvind nie.
Lees meerBoodskap van meneer Theo Dรถrfling: Baie geluk aan die gr 12 klas van Volkskool met julle 100% slaagsyfer. Ons is trots op julle mooi prestasie en dankbaar vir die talente wat julle ontvang het om dit moontlik te maak. Dit is nie moontlik om so iets te bereik sonder ‘n spanpoging nie. Dankie aan die…
Lees meerInterskole is verby, ย dis eksamentyd by Volkskool en almal tel die slapies af tot die vakansie begin. ย ย Dit was ‘n besige kwartaal maar ons is so dankbaar vir al die goeie prestasies wat behaal is. Baie dankie aan al die Oudvolksies wat hier was in Augustus vir die reรผnies. ย Vanjaar was die grootste…
Lees meer