Eeufeesboek

Hulp benodig met die ๐—ฉ๐—ข๐—Ÿ๐—ž๐—ฆ๐—ž๐—ข๐—ข๐—Ÿ ๐—˜๐—˜๐—จ๐—™๐—˜๐—˜๐—ฆ๐—•๐—ข๐—˜๐—žOns benodig foto’s en bydraes van die matriekklasse van ๐Ÿญ๐Ÿต๐Ÿฑ๐Ÿฌ ๐˜๐—ผ๐˜ ๐Ÿญ๐Ÿต๐Ÿฑ๐Ÿฎ vir Volkskool se eeufeesboek. Enige inligting en bydrae sal baie help om hierdie jaargroepe se bladsy aan te vul. ๐—ฆ๐˜๐˜‚๐˜‚๐—ฟ ๐—ฎ๐˜€๐˜€๐—ฒ๐—ฏ๐—น๐—ถ๐—ฒ๐—ณ ๐—ฒ๐—ป๐—ถ๐—ด๐—ฒ ๐—ฏ๐˜†๐—ฑ๐—ฟ๐—ฎ๐—ฒ๐˜€ ๐—ฎ๐—ฎ๐—ป ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฉ๐—ผ๐—น๐—ธ๐˜€๐—ธ๐—ผ๐—ผ๐—น ๐—ข๐˜‚๐—ฑ๐˜€๐—ธ๐—ผ๐—น๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฒ๐—ธ๐—ฎ๐—ป๐˜๐—ผ๐—ผ๐—ฟ ๐—ฏ๐˜† ๐˜ƒ๐—ผ๐—น๐—ธ๐˜€๐—ถ๐—ฒ๐˜€@๐—ต๐˜ƒ๐˜€๐—ด๐—ฟ๐˜.๐—ผ๐—ฟ๐—ด.๐˜‡๐—ฎ

Lees meer

Eeufeeswyn

Ons eie ๐—˜๐—˜๐—จ๐—™๐—˜๐—˜๐—ฆ๐—ช๐—ฌ๐—ก  deur bekroonde wynmaker @rikusneethling van @bizoe_wines nรณรบ beskikbaar teen R125 per bottel. Kontak Bettie by volksies@hvsgrt.org.za vir bestellings

Lees meer

Eeufees-Langtafel

U word uitgenooi om Volkskool se 100 jaar feestelik saam met ons te vier! Kom geniet heerlike kos, wyn en goeie geselskap om ‘n langtafel!SLEGS 100 KAARTJIES BESKIKBAAR.Formele drag (“black tie”). Vir besprekings kontak Marguerite by 082 425 2520 of koop jou kaartjie aanlyn by Quicket.

Lees meer

Eeufeesjaar

Dis ons Eeufeesjaar en ons wil nie dat jy uitmis op enige nuus of beplande geleenthede nie. ๐— ๐—”๐—”๐—ž ๐—ฆ๐—˜๐—ž๐—˜๐—ฅ ๐—๐—ฌ ๐—ฉ๐—ข๐—Ÿ๐—š ๐——๐—œ๐—˜ ๐—ฅ๐—˜๐—š๐—ง๐—˜ ๐—™๐—”๐—–๐—˜๐—•๐—ข๐—ข๐—ž-๐—•๐—Ÿ๐—”๐——. Klik op die skakel en klik dan “like” of “follow” Laer Volkskool Graaff-Reinet Hoรซr Volkskool Graaff-Reinet Volkskool Graaff-Reinet Oudskoliere

Lees meer

Manne-aand

Het jy al bespreek vir ๐—ฉ๐—ข๐—Ÿ๐—ž๐—ฆ๐—ž๐—ข๐—ข๐—Ÿ ๐—ฅ๐—จ๐—š๐—•๐—ฌ se ๐— ๐—”๐—ก๐—ก๐—˜-๐—”๐—”๐—ก๐—— met ๐—–๐—ข๐—ฅ๐—ก๐—˜ ๐—ž๐—ฅ๐—œ๐—š๐—˜ en ๐—ฅ๐—ข๐—ก๐—ก๐—œ๐—˜ ๐—–๐—ข๐—ข๐—ž๐—˜?  Kaartjies beloop R400pp of ๐—ฅ๐Ÿฏ๐Ÿฑ๐Ÿฌ๐Ÿฌ ๐—ฉ๐—œ๐—ฅ ‘๐—ก ๐—ง๐—”๐—™๐—˜๐—Ÿ ๐—ฉ๐—”๐—ก ๐Ÿญ๐Ÿฌ. Kaartjie sluit heerlike ete en kontantkroeg in. Koop jou kaartjie aanlyn by Quicket – https://qkt.io/EtKFMo of kontak Jaco van Schalkwyk op 082 823 2431.

Lees meer

Vandag amptelik 100 jaar oud!

As die eerste skool in Kaapland met Afrikaans as sy enigste voertaal, beklee Volkskool โ€˜n besondere plek in die geskiedenis van Kaapland en Suid Afrika se onderwys en deur die jare het hy steeds as โ€˜n baanbreker sy plek op die terrein van die Afrikaanse kultuur konsekwent gehandhaaf. Uit beroemde voorsate soos dieโ€Midland Seminaryโ€ vir…

Lees meer

100% Slaagsyfer vir HVS

Boodskap van meneer Theo Dรถrfling: Baie geluk aan die gr 12 klas van Volkskool met julle 100% slaagsyfer. Ons is trots op julle mooi prestasie en dankbaar vir die talente wat julle ontvang het om dit moontlik te maak. Dit is nie moontlik om so iets te bereik sonder ‘n spanpoging nie. Dankie aan die…

Lees meer

Reรผnie-Nuus en Fotos

Interskole is verby, ย dis eksamentyd by Volkskool en almal tel die slapies af tot die vakansie begin. ย  ย Dit was ‘n besige kwartaal maar ons is so dankbaar vir al die goeie prestasies wat behaal is. Baie dankie aan al die Oudvolksies wat hier was in Augustus vir die reรผnies. ย  Vanjaar was die grootste…

Lees meer