2026 Interskole Inligting & Nuusbrief

Al die inligting vir die 2026 Interskole-naweek is in hierdie nuusbrief saamgevat.  Die Interskole Funksie is nie net vir reüniegroepe nie, maar vir alle oud-Volksies wat op 7 Augustus in Graaff-Reinet is. Die matriekklas van 1976 wat vanjaar hulle 50 jaar reünie vier, het besluit om die plaveisel by die voorhekkie van Hoër Volkskool sowel…

Lees meer

Onvergeetlike Interskole Funksie

’𝚗 𝙶𝚛𝚘𝚘𝚝 𝙳𝚊𝚗𝚔𝚒𝚎 𝚟𝚒𝚛 ’𝚗 𝙾𝚗𝚟𝚎𝚛𝚐𝚎𝚎𝚝𝚕𝚒𝚔𝚎 𝙸𝚗𝚝𝚎𝚛𝚜𝚔𝚘𝚕𝚎 𝙵𝚞𝚗𝚔𝚜𝚒𝚎 Volkskool wil graag ons waardering uitspreek teenoor die spesiale mense wat die Interskole funksie só besonders gemaak het. ’n Spesiale dankie aan Octofin Group , ons hoofborg, vir hulle ruim ondersteuning – sonder julle sou hierdie aand nie moontlik gewees het nie. Aan Janine Viljoen, Vetmuisplaaskombuis, vir…

Lees meer

Sluit Interskole in ware Volksie-styl af

Na ‘n week vol sport en gees, sluit ons Interskole behoorlik af met ’n aand wat jy nie wil mis nie! 𝐾𝑜𝑚 ℎ𝑜𝑛𝑔𝑒𝑟! 𝐷𝑎𝑎𝑟 𝑤𝑎𝑔 ℎ𝑒𝑒𝑟𝑙𝑖𝑘𝑒 𝑘𝑜𝑠𝑠𝑡𝑎𝑙𝑙𝑒𝑡𝑗𝑖𝑒𝑠 𝑚𝑒𝑡 𝑖𝑒𝑡𝑠 𝑣𝑖𝑟 𝑒𝑙𝑘𝑒 𝑠𝑚𝑎𝑎𝑘. 𝐵𝑟𝑖𝑛𝑔 𝑑𝑎𝑎𝑖 𝑑𝑎𝑛𝑠𝑠𝑘𝑜𝑒𝑛𝑒! 𝐷𝑖𝑒 𝑙𝑎𝑛𝑔𝑎𝑟𝑚-𝑑𝑎𝑛𝑠𝑏𝑎𝑎𝑛 𝑔𝑎𝑎𝑛 𝑘𝑙𝑜𝑝 𝑜𝑛𝑑𝑒𝑟 𝑗𝑜𝑢 𝑣𝑜𝑒𝑡𝑒. 𝗧𝗼𝗲𝗴𝗮𝗻𝗴: 𝗥𝟭𝟬𝟬 𝗽𝗲𝗿 𝘃𝗼𝗲𝗿𝘁𝘂𝗶𝗴 𝗕𝘆 𝗮𝗮𝗻𝗸𝗼𝗺𝘀 𝗼𝗻𝘁𝘃𝗮𝗻𝗴 𝗷𝘆 ’𝗻 𝗽𝗮𝗿𝗸𝗲𝗲𝗿𝗸𝗮𝗮𝗿𝘁𝗷𝗶𝗲 𝘄𝗮𝘁 𝗷𝘆 𝗶𝗻…

Lees meer

Parkeerplek vir Interskole

Interskole is om die draai, en ons maak dit maklik vir jou om veilig en gerieflik te parkeer. Volkskool bied verskeie parkeeropsies vir besoekers aan – daar is iets wat by elkeen se behoefte pas. Beplan vooruit, verseker jou plek en fokus op wat saak maak – die gees, die sport en die saamwees!

Lees meer

Oudskoliere Interskole

𝑫𝒊𝒆 𝒕𝒓𝒂𝒅𝒊𝒔𝒊𝒆 𝒍𝒆𝒆𝒇 𝒗𝒐𝒐𝒓𝒕! Oud Volkskoolers, dit is weer tyd om die skoene stof af te skud! As jy wil saam speel, kontak vir 𝗠𝗮𝗿𝗰𝗼 𝗝𝗼𝗼𝘀𝘁𝗲 𝘃𝗶𝗿 𝗿𝘂𝗴𝗯𝘆 en 𝗦𝘂𝗹𝗶𝘇𝗮 𝘃𝗮𝗻 𝗪𝘆𝗸 𝘃𝗶𝗿 𝗵𝗼𝗸𝗸𝗶𝗲. As speel nie jou plan is nie, kom kuier saam en moedig die spanne van die kantlyn af aan – die…

Lees meer

Klas van 1975

𝑾𝒆𝒍𝒌𝒐𝒎 𝒕𝒆𝒓𝒖𝒈 𝑽𝒐𝒍𝒌𝒔𝒌𝒐𝒐𝒍-𝒌𝒍𝒂𝒔 𝒗𝒂𝒏 1975! 𝑀𝑒𝑡 𝑣𝑎𝑛𝑗𝑎𝑎𝑟 𝑠𝑒 𝐼𝑛𝑡𝑒𝑟𝑠𝑘𝑜𝑙𝑒 𝑣𝑖𝑒𝑟 𝑜𝑛𝑠 𝑜𝑜𝑘 ’𝑛 𝑏𝑎𝑖𝑒 𝑠𝑝𝑒𝑠𝑖𝑎𝑙𝑒 𝑚𝑦𝑙𝑝𝑎𝑎𝑙 – 𝑑𝑖𝑒 50 𝑗𝑎𝑎𝑟-𝑟𝑒𝑢̈𝑛𝑖𝑒 𝑣𝑎𝑛 𝑑𝑖𝑒 𝑘𝑙𝑎𝑠 𝑣𝑎𝑛 1975. 𝑉𝑜𝑙𝑔𝑒𝑛𝑑𝑒 𝑤𝑒𝑒𝑘 𝑘𝑜𝑚 ℎ𝑖𝑒𝑟𝑑𝑖𝑒 𝑏𝑒𝑠𝑜𝑛𝑑𝑒𝑟𝑒 𝑔𝑟𝑜𝑒𝑝 𝑜𝑢𝑑-𝑙𝑒𝑒𝑟𝑑𝑒𝑟𝑠 𝑤𝑒𝑒𝑟 ℎ𝑢𝑖𝑠 𝑡𝑜𝑒 𝑛𝑎 ℎ𝑢𝑙 𝑎𝑙𝑚𝑎 𝑚𝑎𝑡𝑒𝑟 𝑜𝑚 𝑠𝑎𝑎𝑚 ℎ𝑒𝑟𝑖𝑛𝑛𝑒𝑟𝑖𝑛𝑔𝑒 𝑡𝑒 ℎ𝑒𝑟𝑙𝑒𝑒𝑓 𝑒𝑛 𝑛𝑢𝑤𝑒 𝑡𝑒 𝑠𝑘𝑒𝑝. 𝑂𝑛𝑠 𝑠𝑖𝑒𝑛 𝑚𝑒𝑡 𝑔𝑟𝑜𝑜𝑡 𝑜𝑝𝑔𝑒𝑤𝑜𝑛𝑑𝑒𝑛ℎ𝑒𝑖𝑑 𝑢𝑖𝑡 𝑜𝑚…

Lees meer

Interskole Aandfunksie

Ons begin die slapies (of dalk skapies🐑) tel!Nog net 56 dae voor ons jaarlikse Interskole teen Union, Graaff-Reinet – en soos tradisie dit vereis, skop ons dié spesiale naweek af met ’n aandfunksie op die Vrydagaand! 🎉 Ouers en vriende van Laer- en Hoër Volksool, Weppie Preppie en reüniegroepe word hartlik uitgenooi om saam te…

Lees meer

Koedoejag kompetisie

Ons jaarlikse koedoejag is weer om die draai! Hierdie is ons tweede jaar wat ons die geleentheid aanbied, en van die begin af was KAROO FORD ons trotse hoofborg. Dankie dat julle saam met ons hierdie tradisie help bou – ons waardeer die ondersteuning op elke myl van die pad!

Lees meer