2022 blaas ons 100 kersies dood met Volkskool se verjaarsdag. Tydens vanjaar se Interskole het ons die Eeufeesboek bekend gestel wat in 2022 vrygestel gaan word. Die voorlegging is gedoen sodat Oud-Volksies kan sien wat ons beplan vir die boek. Daar gaan ook ‘n DVD ingevoeg word waarop talle staaltjies, stories en ander belangrike inligting…
Lees meerDie Silhouetteskiet en Boogskiet Fondsinsamelingprojek se sluitingsdatum is verleng tot 30 September 2018. Die trekking van die pryse sal ook 30 September plaasvind. Mnr Beyers Cronjé is in beheer van die projek.
Lees meer1963 - 55 - Piet Otto Tel nr: 0823724595 Epos: potto@icon.co.za Ester (Retief) Labuschagne Tel nr: 083 263 0513 Epos: estherretief@webmail.co.za
Lees meer