VOLKSKOOL OUDSKOLIERE REüNIEFUNKSIE – 9 Augustus 2019 om 18:30 Alle ouers, vriende, belangstellendes en oudskoliere is welkom om die aand by te woon. Besprekings kan by die oudskolierekantoor gedoen word. Navrae: Bettie Selnr: 0824985696
Lees meerOp soek na ‘n laerskool in die hart van die Karoo. Ons is trots op wat Laer Volkskool in Graaff-Reinet u kind kan bied. Huis Eybers is die laerskool se koshuis. **Klik hier vir Laer Volkskool Video** Navrae: Laer Volkskool Tel nr: 049-8910803 Navrae: Huis Eybers Tel nr: 049-8910806
Lees meerHoër Volkskool het baie goeie nuus ontvang 4 Januarie 2019, toe die klas van 2018 se uitslae bekend gemaak is. Ons het ‘n slaagsyfer van 94,2% behaal waarvan 69% van ons leerlinge kwalifiseer vir toelating tot Baccalaureusgraad-kursusse. Ons spog met 50 vak A-gemiddeldes. Ons top 5 kandidate is 1: Engeri Fourie met 6 onderskeidings…
Lees meerDie Volkskool Oudskolierebond se projek “Top 100 met 100” het op n hoë noot begin: Baie welkom aan Jaco van Schalkwyk by Volkskool in Graaff-Reinet. Jaco, ‘n voormalige lid van die Springbok Sewe’s Rugbyspan is aangestel as Direkteur van Rugby. Hy het ook die Vrystaat en Leeus op Curriebekervlak verteenwoordig. Jaco gaan betrokke wees by…
Lees meer2022 blaas ons 100 kersies dood met Volkskool se verjaarsdag. Tydens vanjaar se Interskole het ons die Eeufeesboek bekend gestel wat in 2022 vrygestel gaan word. Die voorlegging is gedoen sodat Oud-Volksies kan sien wat ons beplan vir die boek. Daar gaan ook ‘n DVD ingevoeg word waarop talle staaltjies, stories en ander belangrike inligting…
Lees meerDie Silhouetteskiet en Boogskiet Fondsinsamelingprojek se sluitingsdatum is verleng tot 30 September 2018. Die trekking van die pryse sal ook 30 September plaasvind. Mnr Beyers Cronjé is in beheer van die projek.
Lees meer